A downloadable game

Download

Download
BBApp.apk 55 MB

Install instructions


hoe om die app te installeer:


Klik op die Download knoppie om die lêer BBApp.apk af te laai. as daar n waarskuwing bordlie opkom, klik "Download anyway"

Android-fone blokkeer soms apps wat nie direk van die Play Store af kom nie.

  • Wanneer die aflaai klaar is, klik op die lêer.
  • As jou foon vra vir toestemming, gaan na Settings en skakel "Allow from this source" aan vir jou blaaier of lêerbestuurder.
  • Klik weer op BBApp.apk en kies Install.
  • As Google Play Protect 'n waarskuwing wys (omdat die app nuut en onbekend is), klik op "More Details" en dan op "Install Anyway",  of klik op  "Scan App"
  • daarna sal jy die app kan installeer

Development log

Leave a comment

Log in with itch.io to leave a comment.